Gordon\'s Bay
Find businesses, accommodation, contractors in Somerset West, Strand, Gordons Bay



| Helderberg Business Directory | Search | Add Entry |
Helderberg Personals, Matchmaking, Online Dating, Penfriends in Somerset West, Strand, Gordon's Bay |
|
Somerset-Wes
Website Ansie is opgelei in Imago-verhoudingsterapie onder Jette Simon en lê haar hierop toe, aangesien dit op ‘n bewese proses geskoei is. Imago bied aan pare: · die aanleer van kommunikasie-tegnieke; · Luistervaardighede met begrip en empatie vir die maat se ervarings; · Veiligheid binne die verhouding; en · Konneksie. Ansie het haar B.A. by PU vir CHO behaal en Honneurs in Sielkunde by die Universiteit van Stellenbosch. Daarna het sy dit aangevul met’n M.Th. in Klinies-Pastoraal. |
| Powered by Sigsiu.NET | ![]() |

To list your business on the Helderberg Business Directory:
Once this is done we will review it before activation Listing in ONE category is free. For more Internet marketing solutions, join Phoenix Business Solutions |